Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710
(w11.pnpqa)
Hulde aan die helde - Peter Blum
Peter Blum word as die sterkste vernuwende stem van die vyftigerjare beskou ten opsigte van taalontginning, verstegniek en tematiek, en die belangrikste digter van daardie tyd wat skynwaarhede ontmasker het. Hy was van Oostenrykse afkoms en het in 1936 saam met sy ouers na Suid-Afrika verhuis. Hy het as bibliotekaris in Kaapstad en die Vrystaat gewerk. Dit was sy strewe om Afrikaans doelbewus uit te brei, alhoewel hy nie geglo het in die voortbestaan van Afrikaans nie. Blum se debuutdigbundel Steenbok tot Poolsee: verse (Nasionale Boekhandel Beperk, 1955) is ses keer herdruk.
Go
Up
Down
Date
Time
Price
Thursday
17 Jul 2025
18:00
ATKV Boeke-oase (Hoofsaal)
R40
BOOK NOW