Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710 (w11.pnpqa)   

Home Exit

Die beste band in die wêreld ooit,…..ek sweer – Nou toer ons - Vereeniging

Let wel - om jou spesifieke sitplek of tafel vooraf te hou - maak asb kontak met Barnyard Vereeniging by 078 861 1317 of 0164548388 waar hul die vloerplan met jul sal deel en beskikbare sitplekke bevestig vir die aand.

Dit het begin op die Weskus. Jacobsbaai om presies te wees. Waar die branders nooit moeg word nie.

Rikus De Beer, ook bekend as Jonathan van Radio Raps, besef sy hiaat staan na 'n einde se kant toe. Rikus vier sy 40ste jaar in Januarie 2025 en besluit hy gaan 'n "band" begin - hy gaan leef, hy gaan musiek maak.

Die Beste Band In Die Wêreld Ooit word ingelyf.

Go
Up
Down
  
DateTimePrice 
Barnyard Vereeniging25 Jul 202519:00Barnyard Vereeniging,Club St, Peacehaven, Vereeniging, 1934 R295
BOOK NOW