Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710
(w11.pnpqa)
Tollie Parton in Brakpan
Tollie Parton was nog altyd die eerlike vriendin wat mense soms kwaad maak en al jare lank sê sy sy is vir niks en niemand bang nie. Maar is dit regtig so? In haar nuutste aflewering glip die waarheid soms uit. Selfs ’n sogenaamde vreeslose fopdosser kan weerloos wees – veral teen die liefde. Iemand het haar hart sag gemaak, maar hoe lank gaan dit hou? En wie is die man? Baie dink dis Steve… maar watter Steve? Is dit te goed om waar te wees, of is Tollie eintlik net hier om die goeie nuus te bring? Want daar is min wat liefde en ’n skaaptjop nie kan regmaak nie.
Teksby Wynand Kotze & Anne Hirsch | Musiek: Loki Rothman
GEEN sensitiewe kykers. Geen onder 18’s.
Go
Up
Down
Displaying all results from Wednesday, June 17, 2026 to Thursday, December 9, 2027
Date
Time
Price
Saturday
08 Aug 2026
19:00
Mardi Gras II - Carnival City, Cnr Century Road &, Elsburg Rd, Boksburg
R200 - R250
GET SEATS