Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710
(w11.pnpqa)
Sis’ters Vrouekonferensie aangebied deur Radio Tygerberg 104FM
Radio Tygerberg se Sis’ters Vrouekonferensie is terug op Vrouedag, Sondag 9 Augustus 2026 by die Kunstekaap Operahuis. Tema: “Vryheid”. Gassprekers sluit in Gretha Wiid, wat jou sal laat lag, leer en inspireer, en Jenna-Leigh Bilong, spreker, skrywer en TV-nuusaanbieder. Paneelbespreking met Rouchelle Liedemann, Ingrid Venter, Liomee Vosloo en Benescke Janse van Rensburg. Lof, aanbidding en inspirasie wag! Bespreek kaartjies by Webtickets. Begin 14:00, deure open 13:30.
Go
Up
Down
Displaying all results from Wednesday, June 17, 2026 to Thursday, December 9, 2027
Date
Time
Price
09-AUG-2026 14:00
09 Aug 2026
14:00
Artscape, Opera House, Cape Town
R200 - R400
GET SEATS