Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710 (w11.pnpqa)   

Home Exit

Rocco de Villiers – KLAWER - Stanford

Met sy geliefde klaviertreffers, oud én nuut, en die bekendstelling van sy nuwe boek, KLAWER, neem Rocco de Villiers die gehoor op ’n reis deur die klein, kleiner en kleinste dorpies van Suid-Afrika. Hierdie konsert is meer as net musiek – dit is ’n eerbetoon aan die mense en plekke wat sy pad oor 27 jaar gevorm het. Elke noot vertel van stofpaaie, samesyn, eenvoud en skoonheid. KLAWER is Rocco se dankbare geskenk aan die hart van die land: sy dorpe, sy stories, sy mense. ’n Intieme feesviering van musiek, herinnering en inspirasie

Go
Up
Down
  
Displaying all results from Friday, September 11, 2026 to Saturday, March 4, 2028
DateTimePrice 
Rocco de Villiers – KLAWER - Stanford24 Sep 202614:00NG Kerk StanfordR200
BOOK NOW