Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710
(w11.pnpqa)
Kom Luister en Leef: aanbieding oor fertiliteitsbehandeling met Prof. Tinus Kruger
Prof. Tinus Kruger
is ’n wêreldkenner op die gebied van infertiliteit. Hy is ook ’n trotse Welgemoed-inwoner. Hy kom praat oor die nuutste in fertiliteitsbehandeling.
Kom geniet terselfdertyd die baristakoffie en watertandgeregte uit ons Feeskafee omring met die mooiste kuns te koop uit die hand van ons area se talentvolste kunstenaars.
Go
Up
Down
Displaying all results from Friday, September 11, 2026 to Saturday, March 4, 2028
Date
Time
Price
Kom Luister en Leef: aanbieding
17 Sep 2026
16:00
NG Kerk Welgemoed, Diaz Street, Welgemoed, Cape Town, South Africa
R0 (Free Event)
BOOK NOW