Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710 (w11.pnpqa)   

Home Exit

Kom Luister en Leef: ’n Paneelbespreking - Vreesloos en Veilig Vrou-alleen

’n Paneel bespreek die ingrype wat kan plaasvind by vroue wat in nood verkeer en dikwels die slagoffers van gesinsgeweld is. Die paneel sluit die volgende kenners in: die ondersoekende joernalis en skrywer Erla-Marié Diederichs; Adri Klint (in beheer van Huis Jabes, ’n veilige skuilplek vir vroue en kinders van huishoudelike geweld); ’n Huis Jabes-inwoner; Dr. Azelle Mayne ’n psigiater met ’n passie vir vroue in krisis; asook Letsie de Beer van Anchored Lives wat vroue leer om hulle unieke skoonheid en krag weer terug te vind.

Go
Up
Down
  
Displaying all results from Friday, September 11, 2026 to Saturday, March 4, 2028
DateTimePrice 
Kom Luister en Leef: ’n Paneelbespreking - Vreesloos en Veilig Vrou-alleen 22 Sep 202610:30NG Kerk Welgemoed, Diaz Street, Welgemoed, Cape Town, South Africa R0 (Free Event)
BOOK NOW