Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710
(w11.pnpqa)
Amira Willighagen en die DF-Koor: n musiekfees
KOM SAAM OP ’N MUSIKALE REIS ...
Die Nederlands-gebore
Amira Willighagen
het op 9-jarige ouderdom reeds
‘Holland’s Got Talent’
gewen. Tydens verlede jaar se Kerssangdiens was dit duidelik hoekom toe sy ook Welgemoed met haar stem betower het. Hierdie jaar is dit ’n dubbele bekoring wanneer sy met DF Akademie se briljante koor en die immergewilde
Jade Paige
saamspan.
Kom maak agterna ’n draai by die Feeskafee om verder verlei te word deur ons baristakoffie, watertandgeregte en die besondere kuns deur plaaslike kunstenaars.
Go
Up
Down
Displaying all results from Friday, September 11, 2026 to Saturday, March 4, 2028
Date
Time
Price
Amira Willighagen en die DF-Koor
20 Sep 2026
09:00
NG Kerk Welgemoed, Diaz Street, Welgemoed, Cape Town, South Africa
R0 (Free Event)
BOOK NOW