Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710 (w11.pnpqa)   

Home Exit

Francois van Coke, Die Heuwels Fantasties, Hanna de Wet en die Laerskool Welgemoed-koor

KOM SAAM OP ’N NOSTALGIESE MUSIEKREIS VAN DIE LEGENDARIESE LUCAS MAREE SE BEKENDSTE LIEDJIES ...

Hoe bevoorreg is ons nie om musikante soos Francois van Coke en ‘Die Heuwels Fantasties’ in ons midde te hê nie? En om hulle dan te hoor sing saam met die uiters talentvolle laerskoolkoor op wie die gemeenskap so trots is. Voeg daarby nog ’n plaaslike stem, Hanna de Wet, en jy kry ... ’n vertoning wat gaan uitverkoop voordat dit nog geadverteer word.

Go
Up
Down
  
Displaying all results from Friday, September 11, 2026 to Saturday, March 4, 2028
DateTimePrice 
Francois van Coke, Die Heuwels Fantasties, Hanna de Wet en die Laerskool Welgemoed-koor17 Sep 202619:00NG Kerk Welgemoed, Diaz Street, Welgemoed, Cape Town, South Africa R160
BOOK NOW