Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710 (w11.pnpqa)   

Home Exit

Koos Kombuis Live in Stanford

South African icon Koos Kombuis returns to the historic Stanford Village Green for Stanford in Bloom 2026!

Koos Kombuis is 'n Suid-Afrikaanse kulturele ikoon. Aktief in verskeie genres, verwerf hy bekendheid as rubriekskrywer, skrywer, musikant en kunstenaar sedert die laat 1980's. In sy kenmerkende rou en eerlike styl, bring hy 'n intieme, gestroopte optrede na die Stanford-in-Bloomfees. Verwag om ou bekende liedjies, soos Lisa se Klavier en Bicycle sonder 'n Slot te hoor, maar ook nuwe werk; liefdesliedjies wat die hartsnare roer en bytende satire en sosiale kommentaar wat die lagspiere kieilie en 'n paar ouens effens ongemaklik op hul stoele mag laat rondskuif...

Go
Up
Down
  
Displaying all results from Friday, September 11, 2026 to Saturday, March 4, 2028
DateTimePrice 
Koos Kombuis Live in Stanford12 Sep 202618:30Leivoor Lounge on The Village GreenR220
BOOK NOW