Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710
(w11.pnpqa)
Ons Onthou vir Emily/We Remember Emily
Ons Onthou Emily Hobhouse
Op 31 Oktober vind ‘n gebeurtenis – net soos 100 jaar gelede – plaas wat jy nié weer sal beleef nié.
Ons gedenk die merkwaardige Emily Hobhouse.
Die dramatiese herskep van haar staatsbegrafnis soos dit in 1926 was.
Sien die stoet met honderde mense wat deelneem: skoolmeisies, vroue, koor, studente, orkes, ampsdraers in motors en ’n berede kommando. Almal in die stoet dra die klere van destyds.
Dan word jy verras met die gebeure aan die voet van die Vrouemonument.
Go
Up
Down
Displaying all results from Monday, October 26, 2026 to Tuesday, April 18, 2028
Date
Time
Price
Saturday
31 Oct 2026
08:30
Die Nasionale Vrouemonument, Monumentlaan, Faunasig, Bloemfontein
R15
BOOK NOW